Geniet nou die intrige, tradisies, ruiter en perd van die mees opwindende uithourit in SA.
Die boek is in volkeur gedruk en beslaan 217 glansbladsye en pragtig gebind in hardeband.
Die boek is in A4 grootte.
Book: Suid-Afrika se grootste uithourit Fauresmith
R300.00Price